top of page

Tafel & Bedjie
Home: Welcome
Alles wat jy nodig het om jou studies suksesvol aantepak en onafhanklikheid te werf.
Tafel & Bedjie , studente akkomodasie vir die oordeelkundige student. Daar is 12 kamers elk met hul eie badkamer. Slegs 3 studente deel n kombuis. Kombuise is ingerig met n stoof, yskas, mikrogolf , ketel. Wasgeriewe. Kamers het ingeboude kaste. Onderdak parkering. Elektriese heining. WiFi beskikbaar. 800m van PUK se hoofhek. Naby Fanie du Toit Sport Terrein.

Home: About
Kamers by Tafel & Bedjie

Blok A

Blok B

Blok C

Blok D
Home: Rooms & Suites
bottom of page
